News

Pistool in rugsak gekry wat weggegooi is

’n Pistool is in ’n rugsak, wat langs die pad opgetel is gekry, tydens die polisie se spesiale operasies.

Die reeksnommer van die pistool was afgeveil.

Lees ook: Two alleged robbers arrested

Ander artikels in die rugsak was onder andere ‘n handsak, ‘n leë beursie en vrouestewels.

•Die vermoede bestaan dat die rugsak geroof is en dat die booswigte die vuurwapen saam met die rugsak by die venster van ‘n voertuig uitgegooi het.

 

Lees ook:

Verkeer kruie in digte rookwolke

Road rage ends with murder

Windmill accident claims a boy’s life

Balju baklei om lewe en dood

Dit is winter en die damvlakke moet daal?

 

 

Kry ons nuusbrief

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Soek jy nuus op ‘n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Het julle vir ons ‘n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button