Dit is winter en die damvlakke moet daal?

Dit is winter en die damvlakke moet drasties daal, want dit is nog drie maande voor die reënseisoen weer begin. Verkeerd!

Die Middelburgdamvlak het die eerste keer in jare in die winter begin styg!
Die damstandlesings het byna oral effens gestyg.

Lees ook: Damme van leeg na vol

Loskopdam se lesing het verlede week op 100.3% gestaan teenoor die vorige week se 100.2%.
Flag Boshielodam staan doodstil op 98.6%.
Witbankdam was op 100.5%, Bronkhorstspruitdam 100%, Rust de Winterdam 100%, Rhenosterkopdam is laag op 7.2%, Buffelskloofdam 89.2%, De Hoopdam 89.2%, Ohrigstad 33.6% en Blyderivierpoortdam op 97.8%.
Die lekker reën wat die laaste twee weke geval het maak dit egter moeilik vir boere wat stroop. Die mielies is nat en die stropers staan.

 

Lees ook:

PHOTOS and VIDEOS: Fire destroys Little Elephant

Manne wat met prostese stap is hier

Grond in die soeklig

 

Kry ons nuusbrief

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Soek jy nuus op ‘n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Het julle vir ons ‘n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version