Kake van lewe by brandweer gesteel

Wat sal enigiemand met die lewensreddende Kake van Lewe wil doen, behalwe om lewens te red?

Dit is die vraag op inwoners van Middelburg se lippe, nadat ’n stel Kake van Lewe, wat veral op ongelukstonele gebruik word, by die Middelburg Brandweer gesteel is.

Die antwoord kan natuurlik in die prys wees, want een stel van dié toerusting kos ’n allemintige R209 000!

Lees ook: Duur petrol nou gesog vir diewe

Die waarnemende munisipale bestuurder, mnr. Bheki Khenisa, het bevestig dat die toerusting gesteel is.Mnr. Khenisa wou egter nie die omstandighede waaronder die Kake van Lewe gesteel is, bekend maak nie.

Lees ook: VIDEO: Fed up with fuel thieves

• Dit is egter nie al munisipale toerusting wat verdwyn het nie. Op 11 Maart is ’n digitale kamera by die Dennesig stortingsterrein gesteel.
• Op 2 April 2016 is ’n munisipale kombi en sleepwa ook gesteel. Die kombi is later teruggekry maar die sleepwa is steeds weg.

Lees ook:

VIDEO: #TrafficUpdate – Protesters block Hendrina, Bethal roads

Polisiemanne sit – verdagte vat die pad

Major General among N4 casualties

Mike Bolhuis: “Van Staden is a super-crook”

 

 

Kry ons nuusbrief

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Soek jy nuus op ‘n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons Youtube Kanaal.

Het julle vir ons ‘n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version