Die gewilde G.L.O.W. kom weer na Middelburg

GLOW weer hier

Die gewilde G.L.O.W. kom weer na die dorp.

Dit staan vir God Laat Ons Wen en word op 8 Junie, om 18:30, aangebied by die Corpus Christi Kerk.

 

 

Toegang is R30 vir kinders en R50 vir volwassenes.

Vir navrae skakel Natascha by 083 417 1705.

Lees ook:

Adopt a pet from SPCA

Vroue steel sambreel by liefdadigheidsfunksie

Pumaki rugby at Laerskool Middelburg

Increase in kidnapping and murder of children in Middelburg, Mpumalanga

 

Soek jy nuus op ‘n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons Uitsaai lys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons Youtube Kanaal.

Het julle vir ons ‘n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystand nommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons Redakteur tobie@mobserver.co.za

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version