Plaasaanval – Saak weer uitgestel vir borg

Die vier verdagtes wat kort na die plaasaanval by Herman Botha gearrester is, het Maandag in die Groblersdal Landdroshof verskyn op klagtes van moord en roof met verswarende omstandighede.

Die vier verdagtes wat kort na die plaasaanval by Herman Botha gearrester is, het Maandag in die Groblersdal Landdroshof verskyn op klagtes van moord en roof met verswarende omstandighede.

Lees: Opvolg – Seun oor plaasaanval: “Dit kan nie met my gebeur nie”

Hul prokureur was egter nie teenwoordig nie en die saak is uitgestel.

 

Thobias Moyo (44).

 

Mnr. Botha is Sondag, 6 Augustus, dood nadat hy en sy familie op sy plaas op die N11 buite Groblersdal deur agt mans oorval is.

 

Herman Botha.

 

Thomas Baloyi (23), Thobias Moyo (44), Fannie Kakwakwa (25) en Boy Chris Langa (30) het in die hof verskyn, waarna die saak uitgestel is na ’n latere datum.

Vorige storie: Plaasaanval – Boer dood voor helikopter hom kan oppik

Hulle bly in aanhouding tot hul volgende hofverskyning.

Ander stories oor plaasaanvalle:

Vrou in koma na Dullstroom plaasaanval

Plaasaanval verdagte met ander rooftog verbind

Plaasaanval – vier vrygespreek

13 Verdagtes aangekeer na plaasaanval

Ander nuus:

Is daar grafte, swart grafte, onder meenthuise?

‘Belfast Boef’ landwyd gesoek

Mosambieker geskiet, misdaad skielik minder

Seun sterf na val van bakkie

Trane soos riviere by prysuitdeling

Nuus op ’n drafstap

Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuus flits skakels op jou foon te kry.

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version