Doodskistwee gevonnis – ‘n dekade in die tronk

Regter Sheila Mphahlele was genadeloos in haar vonnisoplegging van die doodskistwee, Willem Oosthuizen en Theo Jackson. 

Sy het gesê dat hulle nie berou getoon het nie en bygedra het tot verdeeldheid tussen rasse in Suid Afrika.

Oosthuizen is tot 11 jaar effektiewe tronkstraf gevonnis en Jackson tot 14 jaar.

Kort nadat regter Mpahlele verdaag het, het die polisie vir Oosthuizen en Jacskon aan mekaar geboei. Uit die publieke bank is daar vermakerig geroep “Bye-bye!” deur Mlotshwa se ondersteuners.

Lees ook: Doodskisvonnis – wat nou?

Oosthuyzen moet nou groente verkoop om te oorleef

Jackson se omstandighede voor hof verduidelik

Coffin video leads to criminal charges

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version