EntertainmentLifestyleNews

Video: 50 Skakerings van pienk!

Ons dorp se vroue het geblom in al die skakerings van pienk tydens die Vrouedagtee by Olifants River Lodge.

Met Tobi Jooste as gaskunstenaar, heerlike eetgoed en “50 Shades of Pink” as tema, gaan daar nog lank oor hierdie besondere geleentheid gepraat word.

Meer foto’s verskyn in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer, asook in die September uitgawe van die Get It tydskrif.

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button