EntertainmentLifestyleNews

Devoetpadkloof Buiteleweskou dié naweek!

Die wag is oor vir Devoetpadkloof se Buiteleweskou wat Saterdag en Sondag plaasvind.

Die wat nog nie kaartjies het nie kan op skoudae kaartjies by die hekke kry.

Die hekke maak reeds 08:00 oop en Saterdag sal daar tot laataand gekuier word.

Die skou eindig Sondag om 15:00.

Vermaak en kos uit die boonste rakke is gewaarborg.

Die beste en nuutste kamptoerusting sal op skou wees, soos Sensation se nuwe springtop karavaan.

Daar is ’n lys vol heerlike aktiwiteite waaraan deelgeneem kan word.

Boogskiet, waterpret by die dam, ’n 4X4 en Zip-lyn is maar van die lekker aktiwiteite op die om-te-doen lysie.

Moenie dié jaar se skou misloop nie!

• Kry gerus jou nuutste Middelburg Observer waarin alles oor Devoetpadkloof se Buiteleweskou gepubliseer word.

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button