’n Meisie wat in ’n diep slaap langs die pad gekry is in die vroeë oggendure verlede week het www.mobserver.co.za joernalis, Daleen Naude, op die spoor gesit van ’n storie wat veel wyer uitgekring het en gelei het tot by ’n bekende polisieman.
Daleen Naude
Die jong vrou wat voor 'n gastehuis se hek deur 'n fietsryer gevind is. Sy was vas aan die slaap en die vermoede bestaan dat haar drankie gedokter is by 'n bekende kuierplek, waarna iemand haar net voor die hek van die gastehuis gaan aflaai het.
Videomateriaal is bekom waar hy in die oggendure saam met die meisie by ’n restaurant kuier.
Dit wys waar hy die restaurant later saam met haar verlaat.