Sy broer het op die toneel aangekom en hom geïdentifiseer.
Hy sê hy en sy broer is beide Mosambiekse burgers.
Lees vorige storie: Nuusflits – Lyk tussen riete gekry
Hy sê die persoon wat dood is se naam is Bennett en hy het homself bekend gestel as Felix.
Daar is gevra vir hul van maar hy het beduie hy verstaan nie Engels nie.
Ander nuus:
Huis van gruwels – Ouers wat eet terwyl kinders honger moet toekyk, bly in aanhouding
Eskom power cuts the whole town
Want breaking news on the go?
Add us on WhatsApp. Save the number 072 248 3855 on your phone and send a WhatsApp message with the words “Add me” to receive news broadcasts.
You can read the full story on our App. Download it here.