Crime
Balju tjoekie toe oor diefstal
Die voormalige balju van Ermelo is tronk toe gestuur op aanklag van diefstal.
Alfred Ledwaba is ses jaar gevangenisstraf opgelê.
Ledwaba het in die Middelburg Landdroshof verskyn.
Die Nasionale Vervolgingsgesag woordvoerder, Monica Nyuswa, het gesê dat Ledwaba skuldig bevind is op drie aanklagte van diefstal.
’n Prokureursfirma van Middelburg was een van die klaers.
Lees ander nuus hier:
Man killed in extention 24 accident
Armed robber shot at e’Mhluzi Mall
Tracers kroeg vroegoggend deur inbrekers geteiken
VIDEO: Die voete dans by Platform Reünie
You can read the full story on our App. Download it here.