News

Motorfiets in vroeë oggendure gesteel

’n Splinternuwe motorfiets is laasnag in Bonckerstraat (Sentraal), naby 4SAI Btn gesteel.

Mnr. Charles O’Neill sê die booswigte het tussen hulle en die bure oor ’n pilaar gespring in hul erf in.

Daarna het hulle die hekmotor buite aksie gestel en die hek net groot genoeg oopgestoot sodat die motorfiets kon deurkom.
Hulle het die motorfiets twee weke gelede gekoop.

Mnr. O’Neill sê die stuurstang is gesluit en die motorfiets sou moeilik gestoot word.

Dit is ’n Yamaha XT660Z Tenere motorfiets. As enigiemand die motorfiets opmerk, bel 076 869 4364.

 

 

 

 

 

Also read:

Four killed after minibus and truck collide on N11 near Doornkop

Elderly lady escapes with her life

Parkrun fever breaks out

Military troop imposter arrested

Want breaking news on the go?

• Save our standby number (072 248 3855) and send us a WhatsApp message with the words “Add me” to be added to our broadcast list.

• Like us on Facebook, follow us on Twitter and Instagram.

• Subscribe to our YouTube channel.

• Click on the link to subscribe to our bi-weekly newsletter via email.

Have a news tip?

Contact our news room on our 24 hr standby number 072 248 3855, or send a mail to our editor tobie@mobserver.co.za

Back to top button