News

Twee sterf op N4

’n Man en vrou is opslag dood in ’n ongeluk tussen twee voertuie op die N4 naby Milly’s (Machadodorp) vanoggend.

Meer inligting oor die ongeluk en die oorledenes se name is nog nie bekend nie.

 

Lees ook:

VIDEO: Gys groet na 26 jaar

Nigerian assassinated in front of house

 

Kry ons nuusbrief

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Soek jy nuus op ‘n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Het julle vir ons ‘n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button