News

VIDEO: Video wys Vivian was onskuldig

Vivian de Villiers, een van twee jong mans wat op 1 Julie 2017 gesterf het in ’n ongeluk op die hoek van Lilian Ngoyi- en Beyers Naudéstraat, was onskuldig.

Videomateriaal wat www.mobserver.co.za bekom het van die ongeluk wys duidelik hoe die lig oorslaan na oranje, terwyl Vivian van Lilian Ngoyistraat se rigting in die interseksie inry, waarop die ander voertuig, wat afry in Beyers Naudéstraat, die rooi lig aan sy kant ignoreer.

Lees ook: Berugte kruising eis twee lewens

•Lees die volledige berig oor hoe sy familie sukkel dat geregtigheid moet geskied in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

Lees ook:

Three officers arrested

N4 crash update – scene cleared

VIDEO: Chaos toe toue voertuie wag om brandstof vol te maak

Golf bars deur kollege heining

 

Kry ons nuusbrief

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Soek jy nuus op ‘n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons Youtube Kanaal.

Het julle vir ons ‘n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button