Crime

Rowers sleep bejaarde oor teerpad

’n Bejaarde vrou is heen en weer oor ’n sypaadjie gesleep en daarna in die pad neergesmyt vir R300 kontant in haar beursie.

Lees in die Dinsdag uitgawe hoe me. Suzie Louw vir lewe en dood geveg het teen vier rowers in John Magagulastraat.

Lees ook: Vrou in gesig gespoeg

•Sy het stukkende plekke in haar gesig en op haar hande en bene opgedoen, tydens die aanval. Haar langbroek is ook in die proses geskeur.

•Die middedorp op Middelburg word geteister deur straatrowers en nog twee vroue is Vrydag met messe gedreig en aangeval.

Ander nuus: 

Father kills two robbers after being stabbed in his Aerorand home

Rooftog slagoffer erg getraumatiseerd na siek grap

VIDEO: Opvolg – Jong Koedoe het kakebeen gebreek

VIDEO: Koedoe hol by skool se ouditorium in

VIDEO: Koedoe het dorp op hol, want hy hol die hele dorp vol

 

 

Back to top button