Eerstes begin spiere bult
Die rugbyspan het 17-8 gewen, terwyl die netbalmeisies 35-16 baas was. • Uitslae (Middies se tellings eerste): Dogtershokkie: o/14A: 3-1 o/14B: 1-0 o/15A: 1-1 o/15B: 5-1 o/16A: 0-2 o/16B: 0-5 Tweede span: 0-6 Eerste span: 1-1 (Anisha Fryer is verantwoordelik vir Middies se doel.) Seunshokkie: o/14: 3-1 o/16: 3-0 Miquel Pieters (twee doele) Aiden Vandenbrouck …
Die rugbyspan het 17-8 gewen, terwyl die netbalmeisies 35-16 baas was.
• Uitslae (Middies se tellings eerste):
Dogtershokkie:
o/14A: 3-1
o/14B: 1-0
o/15A: 1-1
o/15B: 5-1
o/16A: 0-2
o/16B: 0-5
Tweede span: 0-6
Eerste span: 1-1 (Anisha Fryer is verantwoordelik vir Middies se doel.)
Seunshokkie:
o/14: 3-1
o/16: 3-0 Miquel Pieters (twee doele) Aiden Vandenbrouck (een doel)
Eerste span: 0-2
Netbaltellings en spelers van die wedstryde:
o/14A: 21-4 (Lumé Ludeke).
o/14B: 20-8 (Pamela Gazu).
o/15A: 14-9 (Sune Kruger)
o/15B: 19-12 (Heini Goosen)
o/16A: 18-15 (Louise Hertzog)
o/16B: 41-2 (Cherise Grobler)
o/17A: 16-17 (Marisca de Lange)
Tweede span: 35-8 (Kaila Deale)
Eerste span: 35-16 (Chanelle Verwey)
Rugby:
o/14A: 36-0
o/14B: 39-10
o/15A: 19-21
o/15B: 37-5
o/16A: 10-23
o/16B: 10-30
Derde span: 62-0
Tweede span: 8-20
Eerste span: 17-8
Punte: Drieë: Fana Ngwenya (2), Marnus Aucamp. Doelskop: Chris Hanekom. Cyprian Nkomo is as die speler van die wedstryd aangewys.
johan@mobserver.co.za