News
VIDEO: Elektrisiteit in die lug!
Mnr. Francois van Wyk het hierdie video laasnag geneem sowat 65 km buite Middelburg op die Stoffbergpad terwyl daar ’n geweldige elektriese storm gewoed het.
In hierdie selfde tyd het ’n tornado groot gedeeltes van Belfast platgevee en ’n haelstorm miljoene rande se skade in Middelburg aangerig.
Die Middelburg Observer koerant wat vanmiddag op straat is, is besig om te probeer vasstel hoeveel skade daar aangerig is. Kry jou gunsteling koerant vanmiddag by die Read Thru in Meyerstraat of enige ander afsetpunt.
Lees ander nuus hier:
Video: Miljoene rande se skade na hael
Breaking News: Storm rips through Belfast
Best friends in tragic accident
Video: Hoop op reën want on dam is leeg!
Video: Donkie gebore tydens ongeluk
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
You can read the full story on our App. Download it here.