CrimeUpdate

Video: Ken jy dié aanvallers?

Videomateriaal van die Touch of Gold rooftog wys hoe vroue geklap en neergegooi word en 'n bejaarde vrou rondgeruk word.

Die Trio taakspan van die Middelburg Polisie het hierdie week die videomateriaal beskikbaar gestel van die roof by Touch of Gold op 15 Junie.

• Enige persoon wat die rowers herken, kan kapt. Marinda Grobbelaar bel by 083 227 8691, of 013 249 8093 of 013 249 1402.

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button