News

Trokongeluk in Kranspoort – pad tans gesluit

Kranspoort is tans gesluit na 'n trokongeluk.

Kranspoortpas is gesluit na ‘n ongeluk omstreeks 03:35 in die pas.

Louwtjie Swart (Traffic Alert WhatsApp-groep) sê die pas gaan nog ‘n rukkie gesluit wees na die ongeluk. Hul span van Van Wettens is op die toneel om so gou as moontlik op te ruim.

‘n Ambulans is ook ontbied, omdat die drywer gekla het hy het erge rugpyn.

Die trok het beheer verloor net na die tweede spoedwal na De Voetpadkloof se afdraai.

Van Wettens is op die toneel om die trok te verwyder.
Die trok staan dwars oor die pad net na die tweede spoedwal, ‘n entjie na De Voetpadkloof se indraai.

 

Do you have information on a news story you think we should cover?

Please send an email to our News Editor at daleen@mobserver.co.za or phone us on 072 248 3855.

To keep updated and informed on all the latest Middelburg news, visit our official social media pages:

FacebookInstagram, TikTokX (Formerly Twitter), and YouTube.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Back to top button