News

Kranspoortpas is oop!

Kranspoortpas is weer oop.

Louwtjie Swart het pas op die Traffic Alert-groep laat weet dat Kranspoortpas weer oop is.

Daar was omstreeks 03:35 ’n trokongeluk net na die tweede spoedwal en was die pad vir ’n ruk gesluit vir opruiming.

Lees ook: Trokongeluk in Kranspoort – pad tans gesluit

  • Die trokdrywer is per ambulans hospitaal toe geneem.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Back to top button