News

Kannetjies het groot Kwagga harte

Middelburg se junior rugbyspelers staan bekend as die Kwaggas!

Die o/7 tot o/12 junior rugbyspelers, bekend as die Kwaggas, het verlede week ‘n paar wedstryde teen Laeveld Rugby Akademie gespeel.

Lees meer oor die Kwaggas in die Vrydag uitgawe (23 Augustus) van die Middelburg Observer.

Die o/9 Kwaggas word afgerig deur Carel Calitz en Rueben Dickason.
Jonathan Kellerman.
Duan van Zyl.
Luhan Calitz.
GV Honeyborne en Jan Hendrik Meyer.
George Lotter.
Stian Francis (met bal).
Stephan Ludwick.

 

 

Back to top button