News

Koedoekoppe se o/13-krieketspan wen eindstryd

Die Nashua nagreeks wat deur Laerskool Middelburg aangebied is het gisteraand afgesluit met die Koedoekoppe wat in beide finale wedstryde gespeel het.

Laerskool Middelburg se o/12- en o/13-krieketspanne het gister teen Laerskool Klipfontein en Laerskool Kragbron in die nagreeks se eindstryde meegeding.

Die Koedoekoppe se o/13-span het as wenners weggestap teen Kragbron, terwyl die o/12-span as naaswenners uitgetree het nadat hulle teen Klipfontein verloor het.

• Lees meer oor dié gewilde nagreeks in volgende week se Middelburg Observer.

Back to top button