News
Vyf mans in vroeë oggendure in straat
Vyf mans het gister in die vroeë oggendure by ’n erf in Dennesig probeer ingaan en bestaan die vermoede dat dit moontlik die groep mans was wat later met balaklawas oor hul gesigte in ’n straat afgehardloop het.
’n Groep mans is op CCTV videomateriaal gesien waar hulle om 02:00 in Danie Theronstraat by ’n erf probeer ingaan het.
Mnr. Mario Botha sê hy kon op die videomateriaal sien dat hulle by sy erf inloer.
Hy vermoed hulle het egter die alarm-ogies gesien, waarop hulle omgedraai het en weer in die straat afgeloop het.
@middelburgobserver Men masked in balaclavas were seen prowling the streets of Dennesig in the middle of Monday night. #middelburg #maskedmen #balaclava
Lees ook:
You can read the full story on our App. Download it here.