News

Kranspoortpas is oop

Opruimingswerk is voltooi en is Kranspoortpas weer oopgestel vir verkeer.

Kranspoortpas is weer oop.

Louwtjie Swart (Van Wettens Insleepdienste en Traffic Alert) het laat weet dat die pas weer oop is.

Daar was omstreeks 17:30 vandag (Sondag) ‘n trokongeluk in die pas.

Houtplanke het gesaai oor die padoppervlakte gelĂȘ.

Nadat Van Wettens Insleepdienste die trok verwyder het, het die brandweer en noodspanne die pas skoongemaak.

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button