News

Kersliggies betower almal

Albie Ferreira se Kersliggies in Bergrivierstraat 10 betower die hele Middelburg en het daar al letterlik honderde mense die afgelope week na die liggies gaan kyk!

• Die hekke open elke aand om 19:00 en sal die liggies tot 2 Januarie te siene wees.

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button