News

VIDEO: Help Middelburg se sop-kombuis engele – saam met elke koppie sop ’n bietjie hoop

Janine Olivier en haar vriend, Wynand Blignaut, vaar nou al vir sewe maande snags die strate in om kos en komberse aan die haweloses uit te deel.

Sally Stevens, ’n veelvuldige sklerose (MS) leier, het haar by hulle aangesluit.

Die drie moet dikwels, as daar nie genoeg skenkings ontvang is nie, diep in hul eie beursies grawe om seker te maak almal kry ietsie te eet.

Hulle pleit by die gemeenskap om betrokke te raak:

Janine se pleidooi:

Sally se uitdaging: “As ek kan help kan julle ook”

 

 

 

 

 

 

Lees ook:

 

Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry 

Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe

Dorp wil erfenisskatte bewaar

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

Back to top button