News

Vlaag selfmoorde duur voort

Die vlaag selfmoorde wat die dorp getref het duur voort, met nog ’n jong inwoner wat sy eie lewe geneem het.

Rainier Smit (36) se liggaam is Vrydagoggend deur werkers op die plaas Zeekoegat gekry, nadat hy homself geskiet het.

Die laaste paar weke het een persoon homself vergas, ’n vrou het haar opgehang en daar was nog ’n skietdood.

Vroeër die jaar het ’n jong inwoner hom ook naby die kantore van www.mobserver.co.za opgehang nadat hy eers ’n swart sak oor sy kop getrek het.

 

Lees ook:

Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou

Kanonkop matrieks groet

Ouma is lus en vaar die strate in

VIDEO: Karien is pure goud

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Check Also
Close
Back to top button