News

Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou

Die dorp neem vanoggend afskeid van een sy sy geliefde polisievroue.

Petra Mitchell van Coller (44), is Sondagoggend net na middernag aan ‘n hartaanval oorlede.
Sy en haar familie het by Hazyview gekuier, toe sy sleg begin voel het.

Haar man het met haar na die hospitaal gejaag, maar sy is met haar aankoms by die hospitaal om 00:15 dood verklaar.
Sy was aan die speurtak verbonde.

• Haar roudiens sal Vrydag (vandag) om 12:00 vanuit die Witkerk op die hoek van Walter Sisulu- en Joubertstraat, gehou word.

Die Middelburg Polisie het Donderdag (gister) om 10:00 vir haar ‘n roudiens uit dieselfde kerk gehou.

Sy laat haar man Sarel van Coller, haar dogtertjie Mc Kayla en haar stiefseun Michael, haar ma Fienie Mishikawa, broer Charles Kelder, stiefbroer en suster Yuki en Michi Mishikawa asook uitgebreide familie agter.

 

Lees ook:

Boer wag vir geregtigheid na plaasaanval

VIDEO: Gaan speel die Marimba!

VIDEO: ‘n Middie vyf by Koedoekoppe

VIDEO: Dennesig – van Kleinbegin na spogskool soos min

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

Check Also
Close
 
Back to top button