News

Bloed loop in strate af

’n Rivier van bloed loop tans deur die strate van Belfast.

Inwoners het www.mobserver.co.za laat weet dat ’n aardige reuk van dierebloed nog die lug vul.
Hulle sê dat die munisipaliteit darem besig is om die verstopte dreine skoon te maak en met watertenkers die strate skoon te spuit.

Daar is al meer as een keer berig oor dié bloedriviere wat in die strate afgespoel het tot voor die nuwe ingang van die HA Grové Hospitaal en die ou hotel verby.

Lees ook: Bloed in water gou skoon

•Inwoners sê dat die bloed afkomstig is van die slagpale, sowat vyf blokke bokant die hospitaal. Die bloed word gestort in die hoof munisipale drein.
Wanneer die drein ’n blokkasie het, stoot die bloedwater uit en beland in die strate.

 

Lees ook:

 

VIDEO: ‘n Middie vyf by Koedoekoppe!

Die ‘Konon’ in Kanonkop

VIDEO: Dennesig – van Kleinbegin na spogskool soos min

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

Back to top button