News

Grond in die soeklig

AfriForum bied vir Middelburgers die geleentheid om hul insae te lewer teen die staat se planne om Artikel 25 oor grondbesit te wysig.

Afriforum Mpumalanga vra dat mense sal saamstaan teen die proses om die grondwet te wysig.

•’n Vergadering word Dinsdagaand, 3 Julie 2018, om 18:00, by die Middelburg Buiteklub gehou oor die kwessie.

•Bevestig dat jy die geleentheid gaan bywoon by www.onteiening.co.za.

 

Lees ook:

Groot klippe in paaie gegooi

Gekaapte kar teruggekry

VIDEO: Theuns het mense op hulle voete

Meisie byna op skoolterrein verkrag

Kry ons nuusbrief

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Soek jy nuus op ‘n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Het julle vir ons ‘n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

 
Back to top button