News

Voertuig gekaap

Dié rooi Volvo V40 (registrasienommer ND 79449) is Saterdag in die vroeë oggendure tydens ’n kaping geroof.

Die jong man wat die voertuig bestuur het, is erg aangerand, maar kon gelukkig later uit die voertuig spring, toe die kapers by ’n stopstraat stilgehou het.

Lees ook: Vrou byne gekaap

•As enige persoon die voertuig iewers gewaar, bel mnr. Freddie Viljoen by 063 662 9753.

Lees ook: Man hijacked on N4

•Lees die volledige berig in die Dinsdag uitgawe van die Middelburg Observer.

 

Other News:

Meisie byne op skoolterrein verkrag

Krok gryp twee mans by dam

#TrafficUpdate: Multi car pile-up on N4 near Middelburg tollgate

 

 

Want breaking news on the go?

• Save our standby number (072 248 3855) and send us a WhatsApp message with the words “Add me” to be added to our broadcast list.

• Like us on Facebook, follow us on Twitter and Instagram.

• Subscribe to our YouTube channel.

Have a news tip?

Contact our news room on our 24 hr standby number 072 248 3855, or send a mail to our editor tobie@mobserver.co.za

Check Also
Close
 
Back to top button