News

Faktotum in hof oor dade met tweejariges

'n Man (42) het in die streekhof op Groblersdal verskyn op twee klagtes van beweerde seksuele aanranding op twee minderjarige kinders.

Hy het as faktotum by ‘n kleuterskool in Marble Hall gewerk, die man, wat nie geïdentifiseer mag word alvorens hy op die klagtes teen hom gepleit het nie, is in November 2016 aangekla, nadat die slagoffers se ouers onraad gemerk het.

Lees ook: Seun glo in spogskool se koshuis verkrag

Die slagoffers was twee jaar oud tydens die beweerde seksuele aanrandings.

Lees ook: Kleuterskool faktotum in hof oor beweerde dade met kinders

Die saak is uitgestel na ‘n latere datum vir afskrifte vir die prokureur.

 

Lees ook:

Waar is ons broers?

VIDEO: Drie werk saam om handsak

Oom Arrie kielie die konsertina

Helikopterritte by Buiteleweskou

Kry ons nuusbrief

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Soek jy nuus op ‘n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Het julle vir ons ‘n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

Check Also
Close
 
Back to top button