News

Sluise vir vierde keer oop

Terwyl die Kaap knor van die droogte is die Middelburgdam se sluise al vier keer die jaar oopgemaak.

’n Gereelde leser van www.mobserver.co.za, mnr. Johan Coetzer, het ’n video geneem toe die sluis die laaste keer oopgemaak is.

Die Middelburgdamvlak het Donderdagoggend op 96.5% gestaan.

Die afgelope week het dit 2 mm by die Middelburgdam gereën, tussen 1-5 mm in Middelburg, 14 mm op Woestalleen en 5 mm op Hendrina (ons opvangsgebied).

Lees ook: Sluise derde keer oop

•Die ander stand van damme (Maandag gemeet) is as volg: Witbank 99.5%, Bronkhorstspruit 102%, Loskop 101.2%, Flag Boshielo 98.9%, De Hoop 95.4%, Nooitgedacht 100.7% en Vygeboom 101%.

 

Ander nuus:

Goud, kontant, dwelms gekry toe Valke toeslaan

Jakkals het hondsdolheid gehad

VIDEO: Steelcrest afrigter in kookwater

Wie doen dit aan ’n hond

VIDEO – Ou Belfastpad ’n doodsroete

VIDEO – Weerlig laat huis afbrand

Nuus op ’n drafstap:

Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”

You can read the full story on our App. Download it here.
Check Also
Close
Back to top button