News

“Liefde kosmos niks”

Die spreekwoord op verskillende tuinbordjies lui “Liefde kosmos niks”

 

Die plate Kosmos lê so wyd soos die Heer se genade.

Die Kosmos blom in die herfs dus in die herfs van ’n mens se lewe sal God hul hand vat en weer ’n kans gee om te blom en die in die lewe raak te sien en ervaar.

Anja Myburgh langs die plate kosmos wat  langs die teerpad gekry kan word.

 

Ander nuus:

GRAFIESE VIDEO: Te klein halsband ruk hond se nek oop

VIDEO – Ou Belfastpad ’n doodsroete

VIDEO – Weerlig laat huis afbramd

Wat soek ’n swartmamba hier? 

Inwoners op hol na onwettige besetting

Sluise derde keer oop

Weather for the week

 

Nuus op ’n drafstap:

Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”

Back to top button