News

Volledige Video: Vuisgeveg in Tracers

Vrydagaand was Tracers Biker's Pub wéér die toneel van ’n gewelddadige vuisgeveg waarin ryers van Wheels in the Sky betrokke was.

Einaar me. Isabell Rabie sê dat die bakleiers, twee broers genaamd Chris-Lee en Lean Venter, lankal reeds uit Tracers verban is. Die Venters het na beeldmateriaal van die bakleiery op www.mobserver.co.za gekla dat net grepe waar hulle soos die sondebokke lyk geplaas is.

Lees ook: Twee vas oor geveg by Dros

 

Chris-Lee Venter

 

Lean ‘Botterbul’ Venter

www.mobserver.co.za het egter die volle video bekom waar gesien kan word dat ’n snoekerbal eers na die aanvanklike vuisgeveg na die sondebokke gegooi word deur die slagoffer, en nie voor die bakleiery nie.

Lees ook: Geveg in Midmed se kindersaal

Op die video kan gesien word hoe twee, groot jongmans, ’n middeljarige egpaar aanrand terwyl ander motorfietsklublede hulle probeer keer.

Lees ook: Is daar skote geskiet met bakleiery by Tracers

Op die beeldmateriaal kan gesien word hoe Lean Venter die vrou grond toe vat.

Lees die volle berig in Dinsdag se Middelburg Observer uitgawe.

Ander nuus:

Verdagte in veld geskiet – inwoner verduidelik

Oproeriges kap pad op

Toets jou skietvernuf op diè baan 

Mense lag hulle siek vir polonie grappies

11-Jarige meisie glo op ma se bed Verkrag

Nuus op ’n drafstap:

Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”

Check Also
Close
 
Back to top button