News

VIDEO: Man wat lyk vind vertel

Lamson Ramaphama (77) is uiters ontsteld dat sy vriend, Willem Janse van Rensburg wreed moes sterf.

Hy het Willem se lyk verlede week langs die Klein Olifantsrivier gevind. Om Willem se kop en lyf was oral bloed en sy linkerarm is afgekap of afgebyt.

 

 

Hy glo egter nie dit is ’n krokodil wat die arm afgebyt het nie, want hyself slaap bedags langs die rivier.

• Lees die volledige storie oor die ondersoek na Willem se dood in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

Vorige stories:

Graphic Content: Body found next to river

Ander nuus:

Seun sterf na val van bakkie

Gee ’n hond ’n huis!

Trane soos riviere by prysuitdeling

Geliefe aan die dood afgestaan? Kerke vat hande om die ondraaglike draagliker te maak 

Nuus op ’n drafstap

Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuus flits skakels op jou foon te kry.

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button