NewsBreaking News

Nuusflits: Mduduzi Nkosi ontsnap en weer gevang

Mduduzi Nkosi, die misdadiger wat al twee keer die afgelope jaar lewenslange vonnisse opgelê en al vier keer ontsnap het, het die naweek uit die Paxton gevangenis op eMalahleni ontsnap, maar is weer gevang.

Op hierdie stadium is die presiese details van die ontsnapping nog nie bekend nie.

www.mobserver.co.za het net betroubaar verneem dat hy vanoggend weer vasgetrek is.

• Nkosi is in 2015 skuldig bevind op die moord op Johan Venter, asook die poging op moord op sy vrou, Rentia, wie ernstig gewond is. Hy is lewenslank tronk toe gestuur.

• Etlike dae gelede is Nkosi wéér lewenslank gevonnis nadat ’n man meer as 20 keer met ’n hamer oor die kop geslaan en sy vrou verkrag is in Desember 2009.

Lees vorige stories hier:

Video: Mduduzi Nkosi arrested

Mduduzi skuldig

Mduduzi verhoor begin eersdaags

Mduduzi steeds op vrye voet

Lees ander nuus hier:

Video: Gemeenskap groet Pottie

Copper thieves busted in Kriel

Power outage Saturday

(Video) Update: Christmas in jail for coffin case suspects

Media sak toe op Middelburg

Video: Protesting begins

(Breaking News) Coffin case: Only ANC Youth League granted permission to protest

Update: Three major political parties to protest during coffin case

Update: Juju on his way to Middelburg

Update: Prepare for chaos

Opvolg: Doodskis was vir afgestorwe werker

Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

 

 
Back to top button