News

Dam styg en styg…

Die Middelburgdamvlak styg en styg, maar mense moet onthou dat die waterbeperkings steeds van krag is!

Die dam het vanoggend op 37.67% gestaan en het dit 28 mm daar gereën.

• Op sommige plekke in die dorp, soos Kanonkop is laasnag 50 mm gemeet! Naby die Middelburg Observer het mense tot 62 mm gemeet!

Lees ander stories hier:

Ons Pottie…

Post Office shuts down at Mall

Baba by vulstasie gebore

Horrific accident claims life on R555

Video: Baldadig in die reën

Motorist confronts bike thieves

Donald Trump VSA – president

Foto’s: Inloop uit lug gesien!

 

Check Also
Close
 
Back to top button