Wees Wakker feesprogram
Laerskool Middelburg se Wees Wakker Fees word die naweek aangebied met 'n vol program.
Vrydag:
09:00 Stalletjies en speletjiesarea open
09:45 Kaskarwedren
12:00 Feeshekke open
14:00 Eduan Naude
15:00 Klanktoetse
17:00 Symphony
18:00 Amptelike opening en vuuraansteek
19:00 Riana Nel
20:30 Robbie Wessels.
Saterdag:
09:00 Lady Lane Ma- en Dogtertee op graad een stoep. R80 per kaartjie
09:00 Stalletjies en speletjiesarea open
12:00 Feeshekke open
12:00 Symphony
13:00 Johan van Zyl
14:00 Elani Nel
15:00 Kaalvoet President
16:00 Baardskeer
17:00 Fusion
17:45 Kartrekking van Toyota Etios (lootjies wat oor twee kwartale verkoop is) deur mnre. Gerrie van der Merwe (hoof) en Danie Sauer.
18:00 Dewald Wasserfall
19:30 Karlien van Jaarsveld
21:00 Jay
Toegang vir die fees is as volg:
R150 per persoon vir Vrydagaand se vertonings.
R150 per persoon vir Saterdagaand se vertonings.
R250 per persoon vir die feespakket (Vrydag en Saterdag).
R150 per hoƫrskoolleerling vir die feespakket of R100 per leerling per aand.
R50 per laerskoolleerling per aand.
Koedoekoppe gaan verniet.
Kaartjies is by Ginelly’s Restaurant en by die skool beskikbaar.
Vir navrae, bel die skool by 013 282 5298/9.