Hoërskool Lydenburg kondig sy topleerders aan

Die toekennings is na aanleiding van die leerders se jaareindpunte, einde 2022, gemaak.

Op 31 Januarie en 1 Februarie het Hoërskool Lydenburg sy prysuitdeling vir die gr. 8- tot gr. 11-leerders aangebied.

Die beste gr. 8-leerders is Janette Aucamp, Pieter Steyn, Markus Pieterse, Isak Niemann, Jené Claase en Pierre Roux. Die beste vyf leerders in gr. 9 is Ntshuxeko Kubayi, Simpiwe Mogola, Suritha Niemand, Sarah Lin en Trishca Bothma. Gr. 10 se leerders is Divan Muller, Pearl Mokwena, Niany Dicks, Tom Manzini, Fatima Ali en Christi van Wyk. Die topleerders in gr. 11 is Mieke-Lee Bam, Alicia Herselman, Mia Broodryk, Hanco Barnard en Cornelius van Antwerpen.

Gr. 9. Agter: Trishca Bothma, Suritha Niemand en Sarah Lin. Voor: Ntshuxeko Kubayi en Simpiwe Mogola.
Gr. 8. Agter: Pieter Steyn, Markus Pieterse, Isak Niemann en Pierre Roux. Voor: Jené Claase en Janette Aucamp.
Gr. 10. Agter: Tom Manzini, Fatima Ali en Divan Muller. Voor: Christi van Wyk en Pearl Mokwena. Foto’s verskaf: Hoërskool Lydenburg.

 

Exit mobile version