Laevelder bou vlot vir groot Innibos-parade

Laevelder is amper reg vir Innibos - kom kyk Woensdag hoe lyk ons vlot in die groot kulturele parade!

MBOMBELA – Laevelder is hard aan die bou aan ‘n vlot wat deel gaan wees van Woensdag se groot Innibos kulturele parade. Ontmoet ons langs die pad om die eindproduk te sien!

Laevelder sê dankie aan ons vlot-borge:

 

 

 

Sien ook:

• All set for the Innibos Culture Carnival Parade Wednesday! #droomgroot

• Want to join the Innibos parade? Here’s how!

 

 

• Volledige Innibos-program

Exit mobile version