The power of women

Steel Magnolias is a guide to every woman’s independence and empowerment. Women can be seen as more than just a pretty face. Here you will find everything you could possibly need from self-defence to beauty, and much more. We aim to make you an empowering woman and a true steel magnolia.

Click on the buttons above to see everything you need to know about each section.

Bly veilig op jou eie

Die wêreld kan baie gevaarlik wees, en as jy aangeval word is dit nie jou skuld nie. Tog is daar ‘n paar dinge wat jy kan doen wat jou ‘n bietjie veiliger kan maak.

Albert Gryvenstein, operasionele bestuurder van Bossies Community Justice, sê vroue wat alleen woon, hetsy tydelik of permanent, kan addisionele veiligheidsmaatreëls instel.

“Die belangrikste is om ‘n sekuriteitssisteem te installeer,” sê hy. “‘n Behoorlike sisteem wat gekoppel is aan sekuriteitsmaatskappy is natuurlik die beste, maar selfs ‘n goedkoop kamerasisteem kan ook ‘n afskrikmiddel wees. Die meeste booswigte vermy ‘n kamera.

“Die tweede belangrikste, is volgens Gryvenstein, om jou bure jou beste vriende te maak. “Jou bure is gewoonlik die eerste om jou te hulp te snel en selfs ‘n oog te hou oor jou eiendom wanneer jy nie tuis is nie.” Moet dit nie ooglopend maak dat jy alleen woon nie.

Hou jou gordyne toe as jy alleen is sodat niemand kan insien en weet jy is alleen nie. Skakel meer as een lig aan in die aande en nooi mense gereeld oor. ‘n Besige woning is minder kwesbaar.”Hy voeg by dat jy voldoende beligting rondom jou woonplek moet hê.

“Dit verminder die kans om wegkruipplek.”Moet ook nooit by die voordeur staan en soek vir jou sleutels nie, dit is bitter gevaarlik. Kry jou sleutels reg en gaan vining jou tuiste binne. “Verder moet jy ook so vining moontlik vanaf jou voertuig na jou voordeur toe gaan.

Moet nie in die kar sit en ‘n ewigheid neem om alles te verpak en reg te kry en dan eers die huis binnegaan nie.”Verder, voeg hy by, gebruik jou verstand. “Die goed wat jou ouers jou geleer het, is nou nog van toepassing. Moenie vreemdelinge of werkers inlaat nie.

Niemand is so vriendelik om jou yskas te kom regmaak sonder dat jy daarvoor gevra het nie.”Hou jou vensters toe, veral as jy op grondvlak bly. En hou jou deure altyd gesluit.

“Gebruik jou selfoon. Vandag is daar talle tjoeps wat jy teen ‘n minimale koste kan aflaai wat jou kan help in tye van nood. En vermy roetine. Laat weet jou vriende wanneer jy tuis kom, veral na ‘n aand uit.”

Videos about safety and security

Do the quiz!

Do the multichoice quiz to find out if you feel safe in your home and surroundings.

Videos about fitness

Videos about beauty

Videos about lifestyle

Please answer this quick question

Back to top button