Local sportSport

KYK: Plaaslike kampioen in liggaamsbou praat oor pad na herstel

Op die ouderdom van 15 het Marais met dwelms deurmekaar geraak. Hy het egter in 2013 die hersetknoppie op sy lewe gedruk, en dit het reeds talle liggaamsboutitels tot gevolg gehad.

Stefan Marais bly steeds ‘n toonbeeld van ‘n sportman wat hom deur niks laat onderkry nie, en sy lys titels word net al langer.

Op die ouderdom van 15 het Marais met dwelms deurmekaar geraak. Hy het egter in 2013 die hersetknoppie op sy lewe gedruk, en dit het reeds talle liggaamsboutitels tot gevolg gehad.

Lees ook: Klein begonne, maar groot gewonne

Die afgelope naweek, sonder enige voorbereiding, het Marais by die Mpumalanga-provinsiale kampioenskappe met die louere weggestap en sodoende vir die nasionale kompetisie gekwalifiseer.

Dis egter nie waarop hy sy visier instel nie. Dié 20-jarige takbestuurder van Muscle Mecca in i’langa Mall sal eersdaags op die verhoog verskyn waar hy sy staal by Muscle Militia (28 September) en vroeg in Oktober by Gentle Giants sal wys.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Stefan de Villiers

Stefan de Villiers, based in Mbombela, Mpumalanga, is currently the Editor at Lowvelder. He brings a wealth of knowledge and experience from previous roles at Lowveld Media, such as Sports Editor, Journalist and Photographer. He started on November 1, 2013.
Back to top button