BlogsOpinion

Tien van die bestes in die Laeveld – staproetes

Die Laeveld – en veral die platorand – spog met van die land se mooiste wandelpaaie en staproetes. Kyk of jy saamstem met ons lys van 10 van die bestes.

Gedurende die volgende weke wil ons ‘n bietjie kyk na 10 van die bestes van sy soort hier in die Laeveld: mooi watervalle, slaghuise, bergspitse, sosiale klubs en verenigings, daguitstappies, museums en monumente, klerevervaardigers, pizza-plekke en nog vele meer waaraan ‘n mens kan dink.

Na al die inperking hunker ‘n mens na die vrye natuur en daar kan nie ‘n beter plek as een van ons plaaslike wandelroetes wees om genoeg hiervan te kry nie. Hier is ‘n lys van tien. Watter het jy al gestap en watter ander sou jy aanbeveel?

Blydepoortstaproete (tussen Graskop en Blydepoort Forever-oord)

Whatabastaproete (Skurweberg tussen Machadodorp en Badplaas)

Queen Rose (Barberton)

Fanie Botha (tussen Sabie en Graskop)

Kaapsehoop Escarpment Walk (Kaapsehoop)

Num Num Hiking Trail (Skurweberg tussen Machadodorp en Badplaas)

Verlorenkloof (Badfonteinvallei tussen Bami en Lydenburg)

Jock of the Bushveld (Graskop)

Kruger Wildtuin (Kruger Nasionale Wildtuin)

Prospector (Pilgrim’s Rest)

LEES OOK: Tien van die bestes in die Laeveld – Sangers

Laat weet ons gerus wat is julle mening op ons Facebook blad.

LEES OOK: Tien van die bestes – Haarkappers

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button