BlogsOpinion

Tien van die bestes in die Laeveld – Sangers

Daar is baie talentvolle sangers in die Laeveld. Hier lys ons die top-10 onder plaaslike sangtalent.

Gedurende die volgende weke wil ons ‘n bietjie kyk na 10 van die bestes van sy soort hier in die Laeveld: mooi watervalle, slaghuise, bergspitse, sosiale klubs en verenigings, daguitstappies, museums en monumente, klerevervaardigers, pizza-plekke en nog vele meer waaraan ‘n mens kan dink.

Hier in die Laeveld is daar genoeg uitstekende plaaslike talent om ‘n behoorlike fees van sang in die kleine te organiseer. Kyk of jy saamstem met ons lys van 10 van die bestes:

  • Natasha C
  • Henry-John Williams
  • Rhinus Lotz
  • Anne-Mari White
  • Ilse Muller
  • Hardus Hartzenberg
  • Brian Wilkinson
  • Anton Botha
  • Walter Fourie
  • Karien van Niekerk

LEES OOK: Tien van die bestes – Haarkappers

Laat weet ons gerus wat is julle mening op ons Facebook blad.

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button