Kyk romantiese flieks op Valentynsdag

Doen die cliché ding en hou 'n romantiese fliekmarathon op Valentynsdag.

Die jaarlikse dag van liefde is weer hier!

Het jy al beertjies, blomme en sjokolades gekoop?

As jy soene in plaas van die koue skouer wil hê, raai ek jou aan om gedurende jou middagete of na werk gou by die winkel te stop. Kom ons hoop in die winkels is alles nie uitverkoop nie.

Indien hulle is, maak ‘n ander plan. Beplan ‘n romantiese fliek aand saam met jou geliefde.

LEES OOK: Wat maak mens wanneer Januarie te lank raak?

Top 10 romantiese flieks met hulle lokprente:

Nights in Rodanthe

Notebook

Love Actually

When Harry met Sally

Lady and the Tramp

Crazy Rich Asians

P.S. I Love You

Gone with the Wind

Teacher’s Pet

The Holiday

LEES OOK: Ons is vrou

Sien jy nie iets waarvoor jy lus is nie? Google dan.

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version