Die jaarlikse dag van liefde is weer hier!
Het jy al beertjies, blomme en sjokolades gekoop?
As jy soene in plaas van die koue skouer wil hê, raai ek jou aan om gedurende jou middagete of na werk gou by die winkel te stop. Kom ons hoop in die winkels is alles nie uitverkoop nie.
Indien hulle is, maak ‘n ander plan. Beplan ‘n romantiese fliek aand saam met jou geliefde.
LEES OOK: Wat maak mens wanneer Januarie te lank raak?
Top 10 romantiese flieks met hulle lokprente:
• Nights in Rodanthe
• Notebook
• Love Actually
• When Harry met Sally
• Lady and the Tramp
• Crazy Rich Asians
• P.S. I Love You
• Gone with the Wind
• Teacher’s Pet
• The Holiday
LEES OOK: Ons is vrou
Sien jy nie iets waarvoor jy lus is nie? Google dan.
You can read the full story on our App. Download it here.