Local news

FOTO’S: Ontsnap saam met Wilna se foto’s na die wildtuin

Wilna is altyd gereed met haar kamera om unieke foto’s van wild af te neem.

In vandeesweek se Wilde Woensdag saam met Wilna, deel Wilna Wheater van haar foto’s wat sy die afgelope jaar met haar Nikon P1000-kamera in die Nasionale Krugerwildtuin en in Marlothpark geneem het, met die Laevelders.

Lees ook: VIDEO: Krokodille verorber bok in Krokodilrivier by Marlothpark

Fotogalery:

Lees ook: Wilde Woensdag saam met Wilna Wheater

Laevelders kan elke Woensdag na haar foto’s en video’s, wat sy in die wildtuin en Marlothpark vasgevang het uitsien. Die storie agter die beeldmateriaal sal ook verskyn.

Hou Laevelder se blaaie dop: Facebook, YouTube, TikTok, Instagram en Twitter (X).

Wil jy ook graag jou wilde wildtuinfoto’s en video-ervaringe met ons deel?

E-pos gerus: bertus@lowvelder.co.za

You can read the full story on our App. Download it here.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De bruyn have been employed by Caxton since 2009. After a short sebatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editors duties behind his name.
Back to top button