KYK: In die stoel met Laevelder: Sandra Jacobs

Laeveld Media het pas sy eerste in die reeks van In die stoel met Laevelder -videos gepubliseer. Dit is net gepas dat Innibos se Sandra Jacobs eerste haar plek in dié stoel inneem, met Innibos wat reeds die strate vol is.

In die stoel met Laevelder is daar vir die jongste plaaslike nuusgebeure, gesprekke en bekendstellings – Innibos se Sandra Jacobs is eerste in die stoel.

Dit is die plek waar jy wil wees om jou sakeonderneming en dienste aan die Laeveld bekend te stel.
Dit is die plek om op hoogte te bly van die jongste nuus.

In die stoel is die plek waar jy jou mening oor plaaslike kwessies kan lug en met ons gemeenskap daaroor kan gesels.

Kyk die video hier:

Exit mobile version