Hierdie nuwe leiers sê hulle is opgewonde vir hul gr. 7-jaar.
Michelle Boshoff
Op Dinsdag 25 Oktober het Laerskool Lydenburg sy nuwe leiers vir 2023 aangewys.
Die skoolhoof, Cornelius Lemmer, het die leerders en hul ouers met hierdie groot prestasie gelukgewens. Die hoofleiers word volgende week tydens die prysuitdeling aangekondig.